WIZARD SOMERSET WEST


Veels Geluk Mnr A Fourie van Strand
Die wenner van ons maandelikse 42" LCD Skerm vir Februarie is Mnr A Fourie. Jy kan volgende wees. Laat Wizard Somerset Wes jou verband gedurende Maart doen en jy kan die volgende gelukkige wenner wees.